www.bybelkennis.co.za Blog

SELFAHOLISME EN DIENSAHOLISME

SELFAHOLISME EN DIENSAHOLISME Ek neem aan daar is nie sulke woorde nie. Die selfaholis het ‘n probleem:  jy is verslaaf aan jouself.Ons word so gebore, maar meeste van ons leer om dit weg te steek. Ons besef ‘n 100% fokus...