www.bybelkennis.co.za Blog
SELFAHOLISME EN DIENSAHOLISME Ek neem aan daar is nie sulke woorde nie. Die selfaholis het ‘n probleem: jy is verslaaf aan jouself.Ons word so gebore, maar meeste van ons leer om dit weg te steek. Ons besef ‘n 100% fokus...
Japie vra: Onderwerp: Joh.20:23 Boodskap Teks: Goeie more,wat bedoel Jesus met die woorde aan die dissipels. Baie dankie. ANTWOORD Prof Francois Malan antwoord: Joh 20:23 ‘As julle mense se sonde vergewe, is dit hulle vergewe; as julle dit van...
Rom 12:9-13:7 (fokus 13:1-7) “Wees ‘n goeie landsburger. Gehoorsaam die owerhede wat oor jou aangestel is” (13:1). Nie almal voel ewe gelukkig met hierdie opdrag in die Bybel nie. Waarom sê Paulus dit tog? Wel, wie gaan seker maak dat...
Wat sê die Bybel oor depressie en angs As jy met Christene oor psigiese gesondheid praat weet jy nie wat om te verwag nie. Party sal vir jou sê dat depressie en angs ‘n suiwer geestelike stryd is wat met...