www.bybelkennis.co.za Blog

Hoe bring God herlewing?

Hoe bring God herlewing? Rigters 3:7 fokus op wat die Israeliete doen – hulle vergeet die Here en aanbid afgode. Vanaf vers 8 neem God oor.  Toe het die Here kwaad geword. Daar kom moeilikheid. Hy gee hulle oor in...

Ek het God vergeet

Ek het God vergeet Die Isaraeliete het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here (Rigters 3:7). Wat beteken dit? Hulle het van die Here af weggedraai – hulle het Hom vergeet; en Hulle het afgode gedien. In...