www.bybelkennis.co.za Blog

Voordele van oud word

Voordele van oud word Ons wêreld baklei teen ouderdom. Kyk na al die advertensies wat sê hoe ons jonger kan lyk. Ons soek voortdurend na maniere om jonger te lyk. Ons lyk en voel nie meer soos vyf jaar gelede...