Ek het God vergeet
Ek het God vergeet Die Isaraeliete het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here (Rigters 3:7). Wat beteken dit? Hulle het van die Here af weggedraai – hulle het Hom vergeet; en Hulle het afgode gedien. In...

Rom 8:26-39 (fokus 8:31-29) Christene is in God se oë nooit verloorders nie. Hulle is altyd wenners. Rom 8 gee vir ons baie redes waarom dit so is. Kom ons kyk na ʼn paar: God is aan jou kant, glo...
Voordele van oud word Ons wêreld baklei teen ouderdom. Kyk na al die advertensies wat sê hoe ons jonger kan lyk. Ons soek voortdurend na maniere om jonger te lyk. Ons lyk en voel nie meer soos vyf jaar gelede...
Jan vra: 11Kron 7: 13 en 14 sê: As ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as ek pes onder my volk stuur, en...