www.bybelkennis.co.za Blog
Rom 8:1-25 (fokus 8:1-17) As ons nie erken dat ons foute maak nie, is daar nie plek vir groei in ons lewens nie. Geestelike groei kom as ons ons swakhede leer ken en iets daaraan doen. Hoe meer swakhede jy...
Jan vra: Ek is so 6 jaar na die tyd, maar ek het gister probeer vasstel wie dr Jurie van den Heever is wat Sondae aan ‘n program van RSG deelneem “Hoe verklaar jy dit?”. Kom ek af op ‘n...
Rom 7:1-25 (fokus 7:7-25) Het jy al op jou lip gebyt omdat jy “ja” gesê het toe jy eintlik “nee” wou sê? Het jy al gewens jy kan die horlosie terugdraai om te kan regmaak wat jy opgemors het? Paulus...
Rom 6:11-23 (fokus 6:11-23) Baie mense deel hulle lewens in hokkies in, veral as dit by die kerk of godsdiens kom. As hulle Sondae by die kerk klaar is, bêre hulle die “dinge van die siel” in ‘n hokkie en...