www.bybelkennis.co.za Blog
Rom 6:11-23 (fokus 6:11-23) Baie mense deel hulle lewens in hokkies in, veral as dit by die kerk of godsdiens kom. As hulle Sondae by die kerk klaar is, bêre hulle die “dinge van die siel” in ‘n hokkie en...
Rom 5:12-6:10 (fokus 6:1-10) Die evangelie is soos om deur ʼn vreemde land te reis. Daar is verrassings om elke hoek en draai. Waarskynlik een van die grootste verrassings op reis deur die evangelie is God se genade – nie...
Rom 5:1-11 (fokus 5:1-11) ‘n Ou vertel eendag dat nadat die dominee hom in die kerk hoor sing het, het hy hom toestemming gegee om liewer op Sondae te gaan golf speel. Ons geestelike lewens is dikwels ook maar so....
Rom 4:13-25 (fokus 4:13-25) Abraham verdien om die “vader van die geloof” genoem te word. Dink net: God beloof hom ʼn groot nageslag en gee ook vir hom die seun deur wie die belofte waar moes word. En wat gebeur...