www.bybelkennis.co.za Blog
Rom 1:1-17 (fokus 1:8-15) Ek is nie altyd seker wat die lekkerste is nie, om geskenke te gee of te ontvang. Party mense sê dis lekkerder om te gee, want dan hoef jy nie dankiebriefies te skryf nie. In ons...
Hand 28:1-31 (fokus 28:23-31) Spyt kom altyd te laat, veral as dit om verspeelde kanse gaan. Dit is asof jy iets kon gehad het en dit nou nie meer het nie; asof jy iets kon gewees het, maar dit nou...
Hand 27:1-44 (fokus 27:13-20) Jy moet nie God se liefde meet aan hoe goed of sleg dit met jou gaan nie. As ons God se liefde moes meet aan hoe goed of sleg dit met ons gaan, sou Paulus in...
Vyf woorde om met trane te sê By begrafnisse hoor ons dikwels mense sê iets om vertroosting te kry in hulle verlies. Ons hoor mense sê: “Sy was te goed vir hierdie wêreld;” OF ”ek dink God het hom meer...