www.bybelkennis.co.za Blog
Jou ‘WAT’ is nie so belangrik soos jou ‘HOEKOM” NIE Andy Stanley sê dat ons altyd bekommerd is oor die “wat” in ons lewens. Ons dink aan ons einddoel en die proses om daar uit te kom. Andy Stanley sê...
Hand 23:11-24:9 (fokus 23:11-15) Ons kan baie keer agter godsdiens wegkruip ter wille van onsself. Om godsdiens so te gebruik is gevaarlik. Op ʼn skelm manier steek ons ons planne onder die kombers van God weg en maak asof dit...
Is Christene te eksklusief? Die vroeë Christene, voor Konstantyn, was vervolg omdat hulle te eksklusief en vreemd was. Tog, terselfdertyd het die kerk baie vinnig gegroei. Dit is al beskryf as ‘n doeltreffende sending ontmoeting met die Romeinse samelewing. Daar...
Hand 22:17-23:10 (fokus 22:20-23:10) Paulus kon planne maak, dis verseker. Toe dinge met die Romeinse kaptein begin verkeerd loop, het Paulus vinnig ‘n plan gemaak. Hy het die saak geswaai deur te sê dat hy ʼn Romeinse burger is. Die...