www.bybelkennis.co.za Blog
Hand 19:21-20:12 (fokus 20:7-12) ʼn Klein seuntjie het eenmaal vir sy ma gesê hy dink die kerk is so stil omdat die mense so slaap. Daar is darem troos vir die arme dominees in wie se kerke dit gebeur. Dit...
Psalm 37 (5) Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (2014) gebruik maak.] Ek gaan ‘n paar blogs aan hierdie psalm spandeer. Billy Graham lees elke maand al 150 psalms....
Willie vra: DIE BESNYDENIS Boodskap Teks: My Vraag handel oor die besnydenis en Paulus se siening (Galasiërs 5) vers 5 Maar ons, ons verwag deur die Gees en op grond van geloof die vryspraak waarop ons hoop. 6 Want in...
Hand 19:1-20 (fokus 19:13-20) Die ouer seuns het ons kleintjies lekker banggemaak. Hulle het vir ons stories oor die “spookhuis” daar naby ons vertel wat ons bloed laat stol het. As klein seuntjie het ek net eenmaal by daardie spookhuis...