www.bybelkennis.co.za Blog
Hand 18:1-28 (fokus 18:1-11) In Hand 18:5 lees ons hoe hard Paulus probeer het om die Jode van die evangelie te oortuig. Hy het regtig alles ingesit met sy redenasies, maar dit wou net nie werk nie (18:6). Toe sê...
Eugene vra: Hoekom is daar ‘n verkil in die naam van Moses se skoonpa. Eks.2:21 en Eks.3:1. Ek is tans besig om ‘n boek saam te stel “Misgelees of Misverstaan” en wil graag kommentare kry rondom skere Bybel gedeeltes soos...
Hand 17:22-33 (fokus 17:22-27) Mense kan nie sonder gode klaarkom nie; of anders gestel: mense kan nie sonder een of ander altaar klaarkom nie. Hulle voel dat hulle hulle tyd en energie vir een of ander “iets” (ʼn afgod) op...
Psalm 37 (3) Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (2014) gebruik maak.] Ek gaan ‘n paar blogs aan hierdie psalm spandeer. Billy Graham lees elke maand al 150 psalms....