www.bybelkennis.co.za Blog
Hand 17:1-21 (fokus 17:1-9) Paulus het dit nie altyd maklik gehad nie. Die moeilikheid het hom byna soos ‘n skaduwee agtervolg, waar hy ook al gegaan het, of hy nou op pad was Filippi, Tessalonika of Berea toe; die moeilikheid...
Hand 16:1-40 (fokus 16:25-34) Toe Paulus in Filippi in die tronk geland het, het God die tronkdeure vir hom laat oopswaai. Dit het die Filippense oortuig dat hy ʼn man van God is (16:26,30). As hy ʼn paar jaar later...
Willie vra Kan n mens die afleiding maak dat Paulus ʼn Hellinistiese Christen was,eerder as n Hebreeuse Christen in aggenome sy vermoë om te kon redeneer en dat sommige van sy skrywes ingewikkeld is, maar ook dat die Griekse invloed...
Hand 15:1-41 (fokus 15:6-11) Kennis ontplof rondom ons, want dit is so maklik beskikbaar – net ‘n rekenaar- of TVknoppie ver. Ons kan op die rekenaar oor enigiets lees of deur die TV in ons sitkamer in die parlement van...