www.bybelkennis.co.za Blog
Hand 15:1-41 (fokus 15:6-11) Kennis ontplof rondom ons, want dit is so maklik beskikbaar – net ‘n rekenaar- of TVknoppie ver. Ons kan op die rekenaar oor enigiets lees of deur die TV in ons sitkamer in die parlement van...
Psalm 37 (1) Laat jou lewe aan die Here oor – die swakkes sal die land besit (37:1 – 40) 37 Van Dawid. Moet jou nie ontstel oor skelms en jou kwel oor skurke nie, 2want soos gras vergaan hulle...
Adri vra: Die vrou Petla in die Apokriewe boeke. Radio FM het op Sondag 28 Mei in ‘n praatjie daaroor gepraat. Boodskap Teks: Ek soek inligting oor Petla en haar geskiedenis. Ek weet nie van ’n vrou Petla wat in...
Hand 14:8-28 (fokus 14:8-13) Die mense van Listre was absoluut verbaas toe Paulus ʼn lam man net daar voor hulle gesond gemaak het. Hulle het gedink dat hy is ʼn soort god is (14:10-11), want ʼn gewone mens kan...