www.bybelkennis.co.za Blog
Hand 12:1-25 (fokus 12:1-11) As God jou God is, moet jy leer om groot te dink. Ons dink partykeer God “klein”, so asof Hy niks buitengewoons kan doen nie. Ons verwag maar min van Hom. Selfs Petrus het dit gedoen....
Laster teen die Heilige Gees Jesus sê dat laster teen die Heilige Gees ‘n sonde is wat nie vergewe kan word nie (Lukas 12:10; Matteus 12;32 en Markus 3:29). Jesus sê nie duidelik vir ons wat laster teen die Heilige...
Hand 11:1-30 (fokus 11:1-18) Christene kan soms lekker baklei. Dikwels is dit omdat hulle ander agendas op die tafel sit as dit wat regtig vir die Here saakmaak (Hand 11:3). Gelukkig eindig die storie in Hand 11 goed. Petrus het...
Hand 10:23-48 (fokus 10:34-43) In Hand 10 lees ons van een van die mees dramatiese gebeure in die geskiedenis van die kerk. Die Jode het gedink God se redding is net vir hulle bedoel. Gelukkig maak die Here Petrus se...