www.bybelkennis.co.za Blog
Twee vrae wat nominale Christene nie kan antwoord nie Hierdie vrae gestel dur Tim Kelller fokus op ‘’n groeiende verhouding met God. Dit gaan oor bewyse van God se teenwoordigheid in jou lewe. Hoe werklik was God hierdie week in...
Hand 9:32-10:33 (fokus 9:32-43) “Tabita het omgegee vir ander mense. Waar sy kon het sy die armes gehelp en goeie dinge vir ander mense gedoen… (tog) het sy ernstig siek geword en is kort daarna oorlede” (9:36-37). “Waarom juis Tabita?”...
TEOLOGIESE Implikasies [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (2014) gebruik maak.] Ek gaan ‘n paar blogs aan hierdie psalm spandeer. Billy Graham lees elke maand al 150 psalms....
Hand 9:1-31 (fokus 9:1-9) Toe Paulus tot bekering gekom het, kon niks en niemand hom keer nie. Hy was so entoesiasties en meegevoer dat hy net met alle geweld oor sy Here wou praat (9:20). Sulke entoesiasme en toewyding aan...