www.bybelkennis.co.za Blog
Psalm 36 (1) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (2014) gebruik maak.] Ek gaan ‘n paar blogs aan hierdie psalm spandeer. Billy Graham lees elke maand al 150 psalms....
Hand 6:1-7:16 (fokus 6:1-7) Ons ken die storie van die man wat sy donkie geleer het om sonder kos klaar te kom. Net toe hy dit reggekry het, is die donkie dood. G’n mens kan sonder liefde klaarkom nie. As...
Blog35 In order that people may be happy in their work, these three things are needed: they must be fit for it; they must not do too much of it; and they must have a sense of success in it....
Hand 5:12-42 (fokus 5:27-32) Wat ons glo kom gewoonlik die duidelikste na vore as ‘n krisis ons tref. As dit goed gaan kan almal mooi praat. Maar die werklike toets kom wanneer die lewe ons begin druk en ons begin...