www.bybelkennis.co.za Blog
Hand 4:13-5:11 (fokus 4:13-22) Dit moes ʼn wonderlike ervaring gewees het om die gebou te voel skud nadat die dissipels “Amen” gesê het (4:31). God het hulle gehoor en hulle het Hom gehoor! Ja-nee, gebed werk wondere. Ons as Christene...
Hand 3:1-4:12 (fokus 3:12-16) “Geloof laat die onmoontlike gebeur”, staan daar in 3:16. Dit is woorde wat dikwels misbruik word deur mense wat dink hulle kan God met die krag van hulle geloof manipuleer: “Glo net en God sal alles...
Digitale detoksifisering Onmiddellik dink ons aan kinders, maar ‘’n onlangse opname het interessante bevindings opgelewer Meer as ‘’n derde van 2 000 tieners het hulle ouers gevra om op te hou om hulle toestelle te kontroleer. 14% van tieners sê hulle...
Leser vra Wat wil Romeine vir ons hier vertel in: 1-30? bv. Versoekers en ‘n naby skat? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Romeine 9-11 is ’n eenheid waarvan die tema in 9:6a aangedui word. Die uitdaging word gestel: Dit is...