www.bybelkennis.co.za Blog
Hand 2:14-47 (fokus 2:41-47) ʼn Man het by die dominee gaan kla dat hy vermoed sy vrou wil hom vergiftig. Die dominee bel toe die man se vrou dadelik. Vir ‘n paar oomblikke luister hy na die vrou wat aan...
God gebruik gemiddelde mense Adam Weber sê dat as kind was een van sy gunsteling liedere “Here I am Lord WHO will bear my light to them I will gô Lord, if you lead me. Hy het nie noodwendig die...
Hand 1:1-2:13 (fokus 2:5-13) Wonders sien ʼn mens nie met die blote oog raak nie, maar met die geloofsoog van die hart. Dit is soos die ou wat hulle na ʼn ernstige ongeluk na die ambulans toe wou dra. Die...
Ons neem nie meer die Heilige Gees ernstig op nie Volgens J. I. Packer is dit omdat hulle nie die Heilige Gees as ‘’n persoon sien nie. Daar word dikwels gedink die Heilige Gees is ‘’n ding. Hier is ‘’n...