www.bybelkennis.co.za Blog
12 Mei: Moenie die Here op die verkeerde manier help nie. – Jan van der Watt
Joh 17:1-18:11 (fokus 18:1-11) Petrus kap sowaar Malgus se oor af (18:10). ʼn Mens wonder waarom nou juis sy oor en nie sy hand of so iets nie. Wel, ons weet nie presies nie, maar een ding is seker –...
11 Mei: Moenie jou voorregte opmors nie. – Jan van der Watt
Joh 16:1-33 (fokus 16:1-5-18) Ons besef nie altyd hoe bevoorreg ons as Christene is nie. Ons lees byvoorbeeld baie maklik mis wat daar in 16:16 staan: “Julle sal dan ook reguit met die Vader kan praat omdat julle my vriende...
10 Mei: So naby…. – Jan van der Watt
Joh 15:1-27 (fokus 15:1-8) Ons gebruik baie uitdrukkings en woorde om oor ons geestelike verhouding met Jesus te praat. Ons sê Hy sit op die troon van ons hart, of ons volg Hom, of ons gee ons hele lewe vir...