www.bybelkennis.co.za Blog
Joh 11:1-46 (fokus 11:17-37) Geen reis hou vir ewig aan nie. Dit het altyd ‘n einde. Ongelukkig is dit ook so met die lewe. Een of ander tyd kom die einde van die reis… en wat dan? Luister hierna: “As...
Joh 10:12-42 (fokus 10:31-42) As die twyfel of God bestaan en my liefhet my bekruip en soms so skielik en onverwags oorval, het ek myself al baie afgevra: wat meer moes God gedoen het om my te oortuig dat Hy...
Joh 9:24-10:12 (fokus 9:35-41) Die lewe kan ons partymaal so platslaan dat ons net daar wil bly lê, so asof al die lus vir die lewe uit ons geslaan is. Ons verloor smaak vir die lewe. ʼn Sekere dominee het...
Jan vra: Boodskapteks: Openbaring 12:7-11 vertel van ‘n oorlog wat in die hemel gekom het tussen Migael en sy engele en die draak en sy engele met lg wat uit die hemel op die aarde neergewerp is – die groot...