www.bybelkennis.co.za Blog
‘n Leser vra: Hier is Christus alles en in almal Hierbo is Kol3:11 b Hoekom word dit nie wyd en hard verkondig nie? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Jou vraag is die vraag wat ons almal het –...
‘n Leser vra: Ek lees van die rolle van man en vrou in die huwelik. My vraag is: Wat kan ek as vrou doen as my man net ons huis betaal maar verder moet ek vir alles sorg? Kos, kinders...
‘n Leser vra: My vraag gaan oor Genesis 2:9 “ook die boom van die lewe in die middel van die tuin”Ons lees verder van die boom van alles kennis en die opdrag om nie van dit te eet nie en...
Leser vra: Boodskapteks: Waar in die Bybel staan dit dat mens moet trou? Ek weet die man sal sy ma en pa verlaat en sy vrou aankleef. En ons moet in die eg verbind word. En dat God hoereerders haat....