www.bybelkennis.co.za Blog
Joh 8:48-9:23 (fokus 9:1-23) God se somme werk anders as ons s’n. Een sonde is nie gelyk aan een straf nie. Die lewe is nie altyd voorspelbaar soos ‘n optelsom nie. Soms kan jy nie aan ‘n enkele rede dink...
Joh 8:12-47 (fokus 8:21-30) Nou die dag land ons in ʼn bergpas agter ʼn motorfiets, een van daai grotes. Ons kon die twee motorfietsers lank voor ons dophou, want die pad was maar draaierig en ons kon nie verbygaan nie....
Joh 7:31-8:11 (fokus 7:53-8:11) Vergifnis het baie met jouself te doen. As jy nie eers jouself vergewe of ten minste leer om jouself te vergewe nie, sal jy nie ver kom om ‘n normale en vreugdevolle Christelike lewe te lei...
Joh 7:1-30 (fokus 7:14-24) “Ek wil hê dat julle eerder moet raaksien hoe groot God werklik is! Kyk na Hom en nie na My nie”. Dit is niemand anders as Jesus se woorde nie (7:18). As Hy dit sê, wat...