www.bybelkennis.co.za Blog
Joh 4:27-5:16 (fokus 4:27-42) Een van die “langste” togte in my lewe – of so het dit in alle geval gevoel – was van die plaas af Amalia toe op ʼn trekker – Amalia is so ver as wat dit...
Kerkgroei 85% van gemeentes in die Weste is besig om agteruit te gaan, Bill Easum glo dat die gevolg is van ‘n basiese misverstand oor die kerkgroei beweging. Die kerkgroei beweging onder Donald MaGavran was baies dat die gemeente...
Joh 3:11-4:26 (fokus 3:11-21) God het bewys hoe lief Hy die wêreld het… Hy het sy Seun op reis gestuur (3:16) om vir ons ‘n baie spesiale geskenk te bring. Wie van ons ken dit nie? Voor jy op reis...
Joh 2:13-3:10 (fokus 2:13-22) Paastyd was reistyd vir die ou Jode. Dan is hulle Jerusalem toe, want die tempel was daar. By die tempel het hulle naby God gevoel; kon hulle hulle sondes soveel beter bely; soveel meer seën ontvang....