www.bybelkennis.co.za Blog
Luk 24:1-27 (fokus 24:1-12) Mense wat sê Jesus het nie opgestaan nie, probeer sê dat die dissipels nie geweet het wat hulle gesien het nie. Hulle het ‘n leë graf gesien wat eintlik vol was; ja, hulle het gestaan en...
‘n Leser vra: Ek is ‘n lidmaat van die NG Kerk. Ek was gister by ‘n buurgemeente (NG Kerk) waar daar ‘n baba gedoop is. Toe die dominee die doopformule uitspreek: “Ek doop jou in die naam van die Vader,...
Luk 23:26-56 (fokus 23:26-48) Die reaksies van die mense rondom die kruis van Jesus bly interessant… dit klink baie na die briewekolom in van ons dagblaaie as die ouens oor die godsdiens begin stry. Daar is die superspotters – soos...
Luk 22:63-23:25 (fokus 23:6-12) Iemand het een keer met Joan de Arc, die Franse heilige deur wie die Here die Franse weermag op so besondere manier gelei het, gespot: “Jy sê jy hoor die stem van God! Ha, ek hoor...