www.bybelkennis.co.za Blog
Luk 16:19-17:19 (fokus 17:7-10) Ons verwagtings is die inkleurkryt van ons lewens. Jou lewe gaan altyd ingekleur word deur wat jy van die lewe, mense, of God verwag. Kyk maar na Luk 17:7-10. ʼn Werker swoeg die hele dag lank...
‘n Leser vra Ek is op soek na ‘n dominees wat bose geeste kan uitdryf. Dringend. Antwoord vanaf Prof Francois Ek glo dat geen dominee bose geeste kan uitdryf nie, en dat slegs die Here Jesus Christus dit kan...
Luk 16:1-18 (fokus 16:1-18) Elke munt het twee sye, sê die spreekwoord. Sonder geld is ons verlore; vra maar vir iemand wat nie geld het nie. Ons almal het al agtergekom hoe belangrik 50c is as ons dit nie het...
Luk 15:1-32 (fokus 15:11-32) Ons hou van die storie van die verlore seun, want ons kan so lekker daarmee assosieer: jy dwaal af, maar kan telkens weer in die oop arms van God instap. Dit herinner ons aan sy liefde...