www.bybelkennis.co.za Blog
1:25 ’Juis omdat ek hiervan oortuig is, weet ek dat ek hier sal bly, ja, dat ek wel by julle almal sal bly, sodat julle vordering kan maak en geloofsvreugde van ervaar.’ Paulus vertrou (pepoithōs ‘vertrouend’ (nie: ‘ek is oortuig’...
1:22a ‘maar as ek verder liggaamlik bly lewe, beteken dit dat ek nog verder vrugbaar sal kan werk,’ Die sin is gebroke en moeilik om presies te vertaal. Nadat Paulus duidelik gemaak het dat sy sterwe vir hom ’n wins...
In elke geval, of dit met bybedoelings of in waarheid is, word Christus verkondig, en daaroor is ek vol blydskap.’ In vers 18 sê hy wat hy oor altwee die groepe dink. Een groep doen dit onder ’n voorwendsel (prófasis...
1:12 Broers, ek wil hê julle moet weet dat wat met my gebeur het, in werklikheid tot bevordering van die evangelie gelei het. Paulus beskou die gemeente in Filippi as sy medegelowiges in Christus (adelfoí broers, sluit susters in. Dié...