www.bybelkennis.co.za Blog
Luk 11:45-12:12 (fokus 12:4-12) Bleskopmans het baie voordele. Een daarvan is dat hulle dit vir die Here makliker maak as Hy die hare van ons hoof tel, soos 12:7 sê. Dit beteken egter nie dat die Here minder vir...
Luk 11:27-44 (fokus 11:37-44) “Hoekom gee julle nie ook julle binnekant vir die Here nie?”, vra Jesus (11:41) vir die Farisseërs. Aan die buitekant leef hulle vreeslik vroom, maar dit is alles net skyn. Hulle binnekante is vuil en hulle...
Luk 11:1-26 (fokus 11:14-26) In die klein dorpie Wilmore in Amerika is daar ‘n staalhok in die museum. Die storie is dat dit eens op ‘n tyd die leeuhok van Barnie se sirkus was. Toe die sirkus destyds met hulle...
Luk 10:25-41 (fokus 10:38-41) Vrouens het al deur die eeue swaar gekry. Hulle is nie altyd goed behandel of het ook nie altyd die geleenthede gekry wat hulle moes nie. Dit is een ding waarvan ‘n mens Jesus nie kan...