www.bybelkennis.co.za Blog
Luk 4:31-5:11 (fokus 5:1-11) Iemand sê eendag vir ‘n ouderling op huisbesoek: “Ek is nie ‘n huigelaar soos jy wat heeltyd kamma in die kerk sit nie”. Die ouderling antwoord toe: “Ek is nie hier die huigelaar nie. Jy is....
‘n Leser vra: Onderwerp: Mense moedeloos maak in die naam van Christus Boodskap Teks: Is daar teks in God se Woord wat na dit verwys asb. ANTWOORD PROF FRANCOIS Malan antwoord: Nee, daar is nie so’n teks in die...
Luk 4:1-30 (fokus 4:1-13) Jesus sê vir die duiwel dat hy God nie moet uittart nie (4:12). Is so iets dan moontlik? Kan ons God so kwaad of ongeduldig met ons maak dat Hy later niks meer van ons...
Luk 3:1-38 (fokus 3:15-20) Die Heilige Gees is God se onsigbare manier om in en by jou te wees… en dit maak al die verskil. Ons besef dikwels nie dat Jesus eers begin preek en wonders doen het toe die...