8 Maart : God druk niks ryp nie. – Jan van der Watt
Lukas 2:21-52 (fokus 2:41-52) Ons raak dikwels ongeduldig en wil hê dinge moet vinniger op godsdienstige gebied gebeur. Maar hoe sê die spreukwoord: Rome is nie in een dag gebou nie. En dit geld ook vir die godsdiens. God laat...