www.bybelkennis.co.za Blog
Luk 1:1-28 (fokus 1:5-25 ) Die seuntjie het sy ma gevra hoe hy en sy pa gebore is – “Die ooievaar het julle gebring”. “En oupa en ouma?” wou hy weet. “Die ooievaar het hulle ook gebring”, kom die antwoord...
Mark 16:1-20 (fokus 16:1-8) ‘n Mens kan regtig nie help om so biejtie emosioneel te raak by die tuingraf in Jerusalem nie. (Dit kon moontlik Jesus se graf gewees het, hoewel die bewyse daarvoor skraal is). Dit laat ‘n...
Mark 15:21-47 (fokus 15:21-32) Ons kan vinnig sê: “Waar is die Here?” as ons in gebed ons vraelysie ingedien het en Hy nie dadelik gee wat ons vra nie. Kyk wat gebeur aan die kruis (15:29-30). Mense stap verby...
Mark 14:66-15:20 (fokus 14:66-72) Een van die roerendste oomblikke in die Bybel kry ons nadat Petrus Jesus verraai het. Toe die haan kraai, lees ons, het hy uitgegaan en bitterlik gehuil (14:72). Ja, hy het gehuil en gehuil. Ek...