www.bybelkennis.co.za Blog
Dankgebed (1:3 – 11) Die hele gedeelte (1:3-11) is ’n jubellied oor die heerlikheid van God se genade en sy grootse verlossingswerk in die Here Jesus Christus (1:6,8,10,11). Die hele paragraaf is een Griekse sin waarin alles aanmekaar verbind is...
‘n Leser vra:Tydens ‘n onlangse gemeentevergadering, is daar gestem oor of ons ons kerk gebou aan Moslems moet verkoop, vir R10 000 000.00 of nie. Dit sal ons finansies versterk, maar ons gemeente in twee skeur. Ons verstaan die konsep...
Paulus se brief aan die Filippense Inleiding tot die brief Die stad Filippi in die noord-oostelike hoek van Macedonië dra die naam van Alexander die Grote se pa, koning Filippus II van Macedonië. In 398 v.C. het hy die stad...
Ronel vra: Verheerlikte liggaam in die Nuwe Hemel en die Nuwe Aarde Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Wat beteken die begrip: ‘n Verheerlikte liggaam? Beteken dit dat ons ‘n nuwe, JONG liggaam gaan hê? Verheerlikte liggaam in my...