www.bybelkennis.co.za Blog
Mark 14:1-42 (fokus 14:32-42) ‘“My liewe Vader,” het Jesus begin, “U kan doen net wat U wil, want U kan alles doen. Is daar nie ’n kans dat al hierdie vreeslike dinge nie met My hoef te gebeur nie? Ek...
‘’n Leser vra: Na vele soektogte op die webwerf en navrae by oumas en oupas: onthou ek nou van hierdie webwerf. Sus moet ’n takie oor Paasfees doen en ek het gedink ek ken al die antwoorde…verkeerd Ek trap klei...
Mark 13:1-37 (fokus 13:3-13) ‘Die Heilige Gees sal vir julle op daardie oomblik help om die regte dinge te sê. Dit sal nie julle wees wat praat nie, maar die Heilige Gees.’ (13:11) Mense wat onder druk was en...
Mark 12:28-44 (fokus 12:41-44) ‘Sy het meer vir God gegee as enigeen van die ander. Al die ander het gegee omdat hulle so baie het. Hulle sal dit nie eers mis nie. Maar sy is brandarm en het niks nie....