www.bybelkennis.co.za Blog
Mat 23:1-28 (fokus 23:23-26) ‘Sowaar, julle is soos iemand wat die buitekant van ’n skottel silwerskoon maak maar dit binne-in net so vuil los. Dit is vir julle baie belangrik hoe mense van buite lyk… Sorg eers dat die binnekant...
61:5-7 In die vorige vier verse is die ander nasies nie genoem nie. Hier word hulle betrek by die nuwe samelewing, maar die bordjies is verhang. Die groot bouprogram het vakmanne nodig, en hulle word ingevoer van die ander nasies...
Mat 22:15-46 (fokus 22:34-40) ‘Jy moet die Here jou God liefhê met alles wat jy is en het.’ Niks in jou lewe mag vir jou so belangrik soos God wees nie. Hierdie opdrag staan boaan die lys. Maar daar is...
Mat 21:33-22:14 (fokus 22:1-14) ‘Onthou, baie sal die uitnodiging hoor, maar nie naastenby almal sal die hemelse fees haal nie.’ (22:14) ‘n Mens lewe net een maal… en dit beteken dat baie kanse net een maal kom. As daai kans...