www.bybelkennis.co.za Blog
Mat 21:12-21:32 (fokus 20:28-32) ‘Daar was ’n pa met twee seuns. Hy is eers na die eerste seun toe. ‘Ou seun,’ vra hy, ‘sal jy nie asseblief vandag met die boerdery gaan help nie?’ ‘Ek is nie lus nie,’ sê...
Jackie vra: Ek wonder al so lank oor die vraag. Kan geeste of bose geeste in jou huis wees? Kan hulle met jou praat of jou aanraak? My mense glo daaraan maar ek self het dit nog nooit beleef/ervaar nie....
Mat 20:17-21:11 (fokus 20:17-28) ‘Elkeen wat in julle kring groot wil word, moet julle dienaar wees; en elkeen wat onder julle die eerste wil wees, moet julle slaaf wees. So is dit ook met die Seun van die mens: Hy...
Hester vra: Is die micro chip waarvan almal nou praat die merk van die dier? Antwoord: Prof francois Malan antwoord: Die Amerikaanse Signs of the Times verkondig dat Openbaring 13 se ‘merk van die dier’ die rekenaartegnologie is wat die...