www.bybelkennis.co.za Blog
Vraag Hoe moet ons Hebreërs 6:4 – 6 verstaan? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Hebreërs 6:4-6 lui soos volg (1983-Afrikaanse Vertaling): 4 Wanneer mense een keer deur God verlig is, die hemelse gawe ontvang en deel gekry het aan...
Vraag Boodskapteks: Ons sonde word/is vergewe omdat ons glo. Ons glo ook dat daar vir ons sondes betaal is aan die kruis, deur die bloed van Jesus. Waarom bid ons dan nog altyd en vra dat ons sondes vergewe moet...
Gerugte doen soms op sosiale media die rondte dat die Covid-19-pandemie ’n teken is dat die einde van die wêreld aangebreek het. Dis nou net ’n kwessie van tyd. Want, word gesê, pandemies is deel van die tekens van die...
Ronel vra: Noem die vier stadiums waarop boeke in die NT opgeneem is. Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Die boeke van die Nuwe Testament is nie eintlik in ’n bestaande boek opgeneem nie, maar die boek het ontstaan uit die...