www.bybelkennis.co.za Blog
Lees: Mat 8:1-17 (fokus 8:1-4) ‘Toe smeek hy Jesus: “Here, as U wil, kan U my gesond maak. Dan sal ek weer rein wees en ’n gewone lewe kan lei—ek sal weer vriende kan hê en in die tempel gaan...
God’s promises are like the stars; the darker the night the brighter they shine – David Nicholas Maak slapende Christene wakker Tim Keller sê daar is drie vrae wat vals Christene nie kan antwoord nie. Hulle gaan oor dié...
Lees: Mat 7:1-29 (fokus: 7:1-6) ‘Hou op om mense links en regs te oordeel sonder dat julle vooraf eers vasgestel het wat die regte feite is. As julle dit doen, gaan God presies dieselfde met julle doen.’ (7:1) ʼn Ou...
Christians have won an insufferable reputation for always dispensing answers, even when no one has a question – Os Guinness Jy is die man Ons kan baie leer uit Natan se konfrontasie met Dawid. Ons weet van Dawid...