www.bybelkennis.co.za Blog
Johan: In Kolossense 1:16 praat Paulus van “alles wat nie gesien kan word nie”, maar in die Engelse New Living Translation (NLT) praat hulle van “kingdoms”. Beteken dit dat God ander koninkryke het behalwe die een waarvan ons leer in...
Johan vra: In Kolossense 1 vers 15 praat hy van alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan word nie, konings heersers en in die engels bybel praat hulle van KINGDOMS. Waar is die kingdom en hoe...
‘n Leser vra: Ek het verlede jaar gedroom van my boetie se vrou en sy twee dogtertjies wat alleen op hul plaas staan en hande vashou. Die atmosfeer was grys en ek het in my gees gevoel my boetie is...
Luke vra Bybel boek name in Sipedi Boodskap Teks: Ek het n persoon wat ek help om die Skrif te leer. Sy Afrikaans is baie beperk. Ek het vir hom ‘n Sepedi Bybel gekoop. Wil vir hom skrifte gee om...