www.bybelkennis.co.za Blog
49:14 Sion, die verlate stad Jerusalem, kla egter dat die Here haar verlaat en vergeet het, soos ‘n vrou wat deur haar man verlaat is. So het Israel in ballingskap ook gekla (40:27). Hier verwoord die stad die twyfel van...
“May your choices reflect your hopes, not your fears.” – Nelson Mandela Psalm 28 (2) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (2014) gebruik maak.] Ek gaan ‘n paar...
No man should be surprised when life collapses if he insists on living it alone (Barclay) Die afgode van ons tyd Die Bybel praat baie oor afgode en diens aan afgode. Ons word nie hierdeur bedreig nie, want...
Hier is die tweede van die vier profesië oor die dienaar van die HERE (die eerste was in Hoofstuk 42). Die Nuwe Testament sien in dié profesieë ‘n heenwysing na Jesus. Wie die dienaar in die tyd van hoofstuk 49...