www.bybelkennis.co.za Blog

‘n Disputasie

  One flower never makes a spring – Chinese spreekwoord.   ‘n Disputasie [Disputasie = debat, redestryd – HAT] “’n Disputasie oor die krag en doeltreffendheid van die aflaatstelsel.” Hierdie is die volle titel van wat algemeen as Martin Luther...