www.bybelkennis.co.za Blog
Die sesde profesie (Amos 6:1-14) Die sesde profesie gaan oor Israel as welvarende gemeenskap wat nie hulle ondergang verwag of sien kom nie, en die HERE se besluit om hulle oor te gee aan die gevolge van hulle lewenswyse, omdat...
Amos 5 vers 21-27 5:21-24 Die volgende vier verse is die HERE se veroordeling van Israel se godsdienstige gebruike sonder die uitlewing daarvan in die gemeenskap. In vers 21 word hulle feeste veroordeel, in vers 22 hulle offers, vers 23...
Amos 5 vers 16-20 5:16 ‘Daarom so sê die HERE, die God van die leërskare, my Heer: Op al die dorpspleine sal getreur word. In al die straatjies sal hulle sê: ‘Ag tog, ag tog! (Hō Hō – LXX en...