www.bybelkennis.co.za Blog
Tuine Tuine was die besondere voorreg van net die heel rykstes. Tog was daar ook enkele openbare tuine waarvan Getsémané ‘n voorbeeld is. Die huise van die heel rykste mense was dikwels rondom ‘n binnehof gebou wat dan as tuin...
“The faith which has not a sanctifying influence on the character is no better than the faith of devils. It is a dead faith.” ~ J.C. Ryle Psalm 22 (1) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms....
Do not give fair names to foul sins. Call them what you will, they will smell no sweeter. —C.H.Spurgeon Ons begeertes As daar iets is wat elke gebied van ons lewens beïnvloed, is dit ons begeertes. Wat sou gebeur...
‘n Leser vra: Watter sonde is die ergste volgens die Bybel? Antwoord Prof Francois Malan antwoord In Matteus 12:31-32 sê Jesus: Elke sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar die lastering teen die Gees sal nie vergewe word...