Indeling van die res van die boek Amos Na die inleiding (1:1-2) bestaan die boek Amos uit vier hoofdele: 1:3-2:16 agt gedigte oor die Here se oordeel oor die nasies in Siro-Palestina; 3:1-6:14 aankondigings oor die Here se oordeel oor...
Amos is een van die eerste skrifprofete, en een van die twaalf kleiner profete. Die Jode het onderskei tussen die vroeë profete in die boeke Samuel en Konings, en die later profete. Die later profete is ook genoem die skrifprofete...
SLOT: ‘n Gebedsprogram vir doelgerigte gebed. * Dit is belangrik om eers voor jy begin bid ‘stil’ te word. Word stil… laat jou gedagtes gaan en stel jou in op die ontmoeting met die Here. * Daar word nie spesiale...
Pieter vra: Wat beteken die term “verheerlik” in die Bybel, byvoorbeeld in Johannes 12:23 en 28? Die NLV vertaal met “eer”, maar dit maak dit geensins duideliker nie. Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Die term “verheerlik” is in die...