www.bybelkennis.co.za Blog
The church is at the centre of the eternal and historical purpose of God – John Stott Die geloofwaardigheid van die evangelie Hoe kan ons die evangelie in ‘n pluralistiese samelewing geloofwaardig maak? Hoe kan ons mense oortuig...
Dit is altyd opwindend vir my om antieke tekste te bestudeer wat ‘n venster oopmaak en mens in ‘n tydmasjien terugneem na die antieke tyd. Hierdie tekste gee ons ‘n blik op die woorde en gedagtes van die vroegste Christene...
The martyrs did not die because they believed the gospel, they died because they proclaimed the gospel. —David Platt Psalm 14 (2) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika...
Outside the church there is no salvation (Augustinus) Individualisme en die gelowige Met reg word individualisme as een van die grootste gevare van die kerk gesien. Dit is egter nie moontlik, en ook nie wenslik, om alle vorme...