Wie is die Here? – Francois Malan
Pieter vra: Ek het vanoggend ‘n vreemde vraag. Wie is Die Here? (Net in kort, ek is ‘n wedergebore Christen) Ons leer en glo in God drie-enig. God:- Vader, Seun en Heilige Gees. Ons leer dat Jesus is die Seun...

Jerusalem is heeltemal vasgespin in die web van Assirië, hulpeloos met geen uitweg nie! 36:11 Die eerste antwoord van die drie afgevaardigdes van Hiskia is geen antwoord nie, maar ‘n versoek om sagter te praat in die taal van Assirië...
Pray and let God worry – Martin Luther Psalm 10 (3) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (2014) gebruik maak.] Hierdie is ‘n lang psalm so ek...
Satan knows that if he can get us to laugh at things we believe we would never do, our defenses will fall. —Kent Hughes Hoe lees ek die Bybel? Hierdie is nog ‘n artikel in Mel Lawrenz se reeks...