www.bybelkennis.co.za Blog
13:14-16 Mense sal so kwesbaar wees soos skape sonder herders en wildsbokke, wat blootgestel is aan roofdiere wat tevergeefs vir hulle lewe weghardloop. Die opstandelinge teen die Here vlug voor die leërs, maar word deur die wrede soldate mishandel, verkrag...
“God forbid that I should travel with anybody a quarter of an hour without speaking of Christ to them.” George Whitefield Laat die Skrif die Skrif interpreteer Hierdie is nog ‘n artikel in Mel Lawrenz se reeks oor...
“Whoever reads the gospel with a single eye, and sincere intentions, will find, that our blessed Lord took all opportunities of reminding his disciples that His Kingdom was not of this world; that His doctrine was a doctrine of...
13:6-8 Na vers 4 se beskrywing van die geluid van die aankomende leër waarna die leser moet luister, word dit hier dringerder gestel met ‘n opdrag om te huil (heliloe klanknabootsing), om in angs te weeklaag voor die nabyheid van...