www.bybelkennis.co.za Blog
11:1 Die Libanonbos is ‘n beeld vir Jerusalem se leiers en inwoners, wat afgekap is. Uit die afgekapte stomp groei daar ‘n takkie uit (6:13), en waar ‘n stomp makeer, spruit ‘n loot uit die wortels om vrug te dra...
We are not to simply bandage the wounds of victims beneath the wheels of injustice, we are to drive a spoke into the wheel itself – Bonhoeffer Die Ou Testamentiese stories (1) Alle mense hou van stories. Die Bybel...
There is meaning in every journey that is unknown to the traveller – Bonhoeffer Josef van Arimatea Wat weet ons van hierdie man? Daar is baie dinge wat van hom gesê word, maar baie daarvan is eers eeue later...
Die gedeelte 10:20-23 handel oor die oorblyfsel uit die tien stamme van Israel wat ontvlug het uit die vernietiging van die huis van Jakob (hulle voorvader; die naam Israel beteken ‘God veg/worstel’ soos Hy met Jakob geworstel het om van...