www.bybelkennis.co.za Blog
Thelma vra: Daar is mense in ons gemeente wat in sonde saambly. Hulle is in ons selgroep. Ek voel nie gemaklik daarmee nie, want dit is sonde. Hoe/wat sê ek vir hulle? Daar is ook van die gemeentelede wat op...
“We are nothing with all our gifts be they ever so great, except God assist us.” ― Martin Luther Oorreding Os Guinness maak ‘n onderskeid tussen net die waarheid oor die evangelie vertel teenoor oorreding. Daar is ‘n manier...
“Therefore we conclude that all law, divine and human, treating of outward conduct, should not bind any further than love goes. Love is to be the interpreter of law.” – Martin Luther Bevorder die belange van die stad...
Christo vra: Ons dien nie ‘n Drie-enige God nie (Vader, Seun, Heilige Gees), maar ‘n Twee-enige God (Vader, die Skepper en sy Seun, Jesus). Die Heilige Gees is hulle Gees (Vader en Seun s’n) wat in dié woon wat God...