Jesaja – Die eerste twee ellendes (5:8-17) – Francois Malan
5:8-25 Anders as 5:1-7 se digterlike taal, is 5:8-25 in meer leerstellige terme. Die sesvoudige ellende (verse 8,11,18,20,21,22) wat vir die volk van die Here wag, word gevolg deur twee profetiese uitsprake (verse 24,25). Die ellende wat kom (telkens ingelei...