Rigting in jou lewe
No man should be surprised when life collapses if he insists on living it alone (Barclay) Rigting in jou lewe Mense het ‘n sin vir rigting nodig in hulle lewe – ‘n kaart waarvolgens jy kan lewe. Een...

Jesaja (Jahweh het gered, of: Jahweh is my bevryding) het in die 8e eeu v.C. (740 v.C.) begin opgetree as profeet in Jerusalem. Ons weet min oor sy familie: dat hy die seun is van Amos (nie die profeet Amos...
‘n Priester sê vir Karl Barth dat hy sy geloof verloor het. Barth se reaksie: But what on earth gave you the impression that it was yours to lose? Dit voel vir my of God ver weg is...
‘n Evangelis vra vir ‘n man wanneer hy gered is. Die man dink so ‘n oomblik na en antwoord dan: “Twee duisend jaar gelede, maar ek het dit eers onlangs uitgevind.” My identiteit Dit maak nie saak of...