www.bybelkennis.co.za Blog
Vraag 1: Waarom is bybelstudie belangrik? (Charron) Kennis van die inhoud van die Bybel is een van die pilare van ons Christelike lewe. Dit was so van die vroegste tyd af – ons sien byvoorbeeld dat die gemeente van 2...
Tot dusver is baie klem gelê op die feit dat ’n mens eintlik die skepper van jou eie lewe en die waarmaker van jou eie drome is. Maar waar is die plek van God in jou lewe? Die Russe het...
In hierdie aanbieding sal jy leer: Wat die verband is tussen vergifnis en straf; Wat die verband is tussen vergifnis en restitusie (herstel) Noudat ons in die vorige aanbiedings redelik volledig gehandel het oor die verskillende aspekte van vergifnis, is...
Jan vra: Kan ons die verskillende boeke van die Bybel (bv. Daniël, Openbaring, Matteus) in een verhaal harmoniseer as dit oor die eindtyd gaan? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Daar is verskillende standpunte oor die saak, waarvan ek...